h/v Jackie Kruger str en David str, Naudeville, Welkom

Tuisblad


#GetuigVanGenade
EG Kerk Goudveld

Besoekers is altyd welkom en die dienste elke Sondag bied die ideale geleentheid om in te skakel en gevoed te word met die Woord in waarheid.

Dienstye

Sondag
Erediens: 9:15

Kinderbediening

Sondag
By die Kerk: 8:00

Wyksbidure

Woensdag
By die Kerk 18:00
Virginia : 18:00
Odendaalsrus: 18:00

CVV Biduur

Dinsdag
By die Kerk 10:00
Virginia : 13:00

Die Grondslag van die Kerk

Die Kerk is gefundeer op die Heilige Skrif, die onfeilbare Woord van God. Die leer wat die Kerk, op grond van Gods Woord bely, is Evangelies-Gereformeerd en dit word uitgedruk in sy evangeliese belydenis en ook die Gereformeerde belydenisskrifte..