h/v Jackie Kruger str en David str, Naudeville, Welkom

Vlooimark

EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 1
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 7
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 12
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 2
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 3
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 11
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 4
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 5
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 6
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 8
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 9
EG Kerk Goudveld Vlooimark 2025 10
Nuwe Lidmate en Lede van die Kerkraad Heraanstelling
Nuwe lidmate EGKerk
EG Kerkraad en Nuwe Lidmate
Links voor: Alet Spence, Surita en Dupie du Plessis.
Links agter: Ouderlinge Sakkie van Aswegen, Willie Mew en Johan Joubert.
EG Kerk Nuwe toevoegings tot gemeente

Nuwe Kerksaal

Inwyding van nuwe Kerksaal 14 April 2019

Ons was baie opgewonde om te sê dat ons uiteindelik gebruik kan maak van ons nuwe Kerksaal.
Daar was baie afwagting in die aanloop tot die opening 14 April 2019.

Alhoewel die laaste paar dae en weke vir ons almal uitputtend was, is ons trots om in ons nuwe Kerksaal te wees,
met ruim grasperke en bome is dit ‘n ideale plek vir informele speletjies en rustige ontspanning.

Tydens die seremonie wat deur 160 genooide gaste bygewoon het Ds Burger almal verwelkom en bedank vir al die hulp,
bydraes en gebede deur die konstruksie proses.

Ps. 118:23 “Dit het van die HERE gekom; dit is wonderbaar in ons oë.”