Ons verkondig die Evangelie van Jesus Christus, Hom as gekruisigde, opgestane Verlosser en Saligmaker.
Visie en Missie
Visie
'n Lewende en dienende gemeente wat deur die Heilige Gees gedrewe en passievol uitreik met die evangelie en ‘n impak maak vir Jesus Christus in die Goudveld en verder.
Missie
"Verbind mense aan Jesus Christus en begelei hulle om oorgegewe, toegewyde, Gees vervulde en ongeveinsde volgelinge van Hom te wees"